SPEKVLEIS ONTBYT-BROODROL

SPEKVLEIS ONTBYT-BROODROLtested
SPEKVLEIS ONTBYT-BROODROL

Iets anders vir ontbyt:
Broodrol, oop gesny en gevul met kaas en ‘n roereier, tamatie en uie mengsel.
Toe gedraai met repe spek en in ‘n 220°C oond gebak totdat die spek goed gaar is.

RESEP EN FOTO: Liandie Jonker