RONEL SE AARTAPELGEREG

FB_IMG_1461865804503tested

RONEL SE AARTAPELGEREG
Ek het gisteraand net aartappels gemaak. Het aartappels in skil gekook en in helfte gesny en in oonbak gesit gesnyde kant bo. Witsous gemaak en blokkies ham gesny en deur die witsous gemeng. Toe het ek witsous oor aartappels geskep en gerasperde kaas bo oor. In die oond gesit en gebak. Was baie lekker.  Ek sal volgende keer bietjie chakalaka bysit.

http://www.foodloversrecipes.com/2015/01/mikrogolf-witsous/

BRON EN FOTO: RONEL MULLER THOMA