RAYMOND SE CHICKEN ALA CHAKALAKA


RAYMOND SE CHICKEN ALA CHAKALAKA
1 heel hoender opgesnipper
1 heel ui gesnipper
1 blikkie chakalaka mild (dis jou keuse watter 1)
1 blikkie sweetcorn
Braai die ui gooi die gesnipperde hoender by en braai so bietjie.
Voeg die chakalaka en die sweetcorn by prut so vir so 5min
Ek gaan dit opskep met spagethi maar rys werk net so lekker
Bron en foto: Raymond Williamson