MASCARPONE KAASKOEK MET VRUGTE

mascarpone kaaskoek leandritested

MASCARPONE KAASKOEK MET VRUGTE
250g mascarpone
150 ml room
4 eetlepels suiker
1 eetlepel vanilla essence
1/2 kop vanilla yoghurt
100g tennis beskuitjiez
40g gesmelte botter

Maak die kors met fyn beskuitjies en botter. Druk vas in tertbak en sit in yskas vir 30 min. Klits al die oorblywende bestanddele tot dik en gooi oor kors. Laat sit in yskas vir 4 ure tot geset. Versier met vars of ingelegte vrugte( die vrugte is noodsaaklik omdat mascarpone nogals n sterk smaak het en die kaaskoek glad nie baie soet is nie. Ingelegde vrugte komplementeer goed met soetheid)

FOTO EN RESEP:  Leandri Potgieter