MARIE SE GEVULDE EIERS

Marie se gevulde eierstested

MARIE SE GEVULDE EIERS
Kook eiers hard sny deur meng die gele met sout peper bietjie mosterd sweet chilli sous en mayonaise
Doop die halwe wit gedeelte eers in meel dan in eier en dan in broodkrummels.
Maak olie warm en diep braai tot goudbruin . Dreineer en skep vulsel in. Geniet

FOTO EN RESEP:  Marie Grobler