LESLEY-ANN SE GEBOTTELDE KWEPERS


LESLEY-ANN SE GEBOTTELDE KWEPERS
Resep en foto: Lesley-Ann Faber
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het my stroop 1 en ‘n half keer aangemaak.
20 kwepers in kwarte gesny
Stroop:
1.5 liter water
1 kg suiker
1 sap van suurlemoen
Kook stroop tot kokende warm.
Sit geskilde kwepers in die stroop. Ons druk dan die pot onder in die aga (oond op 160 ºC) vir 2 ure tot die kwepers sag is.
Bottel warm en seël dadelik.