LELANE SE GROENTESOP IN DIE PRUTPOT

LELANE’S SE GROENTESOP IN DIE PRUTPOT 2tested
LELANE SE GROENTESOP IN DIE PRUTPOT
So ja, pot groente sop is op, reg vir die heerlike reen weer in die Kaap!  Ek sny my groente in stukke, rasper dit nie, want ek hou vd fyn kook van als en al die geure trek in ander groente in.
4-in-1 sop mengsel ( vooraf geweek in kook water)
Aartappels, wortels, turnip, preie, tamaties, seldery, vars pietersielie & alle bevrore groentes wat al lank in vrieskas/yskas is. By my was dit; groen bone, mushroom, broccoli, bell peppers, mielies ens.
Groente & hoender afteksel (ek het die jelly een gebruik).
Ek kook myne op high vir so 5 ure, en dan oornag op low, en more deur die dag op auto. As jy verkies om jou groentes te rasper, is jou tye natuurlik baie korter.

BRONEN FOTO: Lelane Van Der Walt