KONTINENTALE TRUFFELS

kontinentale truffelstested
KONTINENTALE TRUFFELS
100 ml gesmelte margarien
20 g klapper
5 ml poeierkoffie
397 g kondensmelk (1 blikkie)
30 g kakao
Sout
5 ml vanilla geursel
300 g ontbytvlokkies

Meng al die bestanddele saam.
Vorm balletjies en rol in klapper.
Dit is verslawend.

Foto:  Poppie Naude