KERRIE BAKE BEANS

KERRIE BAKE BEANStested
KERRIE BAKE BEANS
1x blik baked beans in tamatie sous
1/2 BLIk boelie beef of enige oorskiet vleis (opsioneel)
Kerrie na smaak
Suiker na smaak
Botter of magarine

Gooi die baked beans in pot met Halwe BLIk water.
Gooi Dan die Kerrie by en kook vir so rukkie.
Gooi Dan suiker by en kook nog, Ek proe Dan gewoontlik en gooi Dan extra Kerrie of suiker by Indien nodig.
Wanneer jy die boter by gooi raak die sous lekker dikkerig en romerig.
As Ek vleisie het ( boelie beef, oorskiet braaivleis) gooi Ek Dit by net voor opskep Sodat Dit net warm word in die bone.

Manlief hou daarvan om dit op toast te eet met kaas op.
BRON – Annalize Momberg