KAAS EN MIELIE VULSEL VIR SAMOOSAS

tested
KAAS EN MIELIE VULSEL VIR SAMOOSAS
Een gekapte ui. Smoor dit in bietjie botter of ‘n lepel water tot al die vloeistof weg is.
Meng twee koppies gerasperde kaas, een koppie mieliepitte, sout, en peper saam.
Roer die uie by. Op hierdie stadium kan jy gekapte koriander ook by sit.
Meng alles goed saam. Vir afwisseling maak ek soms net wit kaas, of geel kaas, of een van elk gemeng.
Jy is ook welkom om die mielies te vervang met gekapte crabsticks.

Vir die mince samoosa kan jy ook vat
Een eetlepel 11 in 1 masala
Een teelepel leaf masala
Een teelepel borrie
Een teelepel garum masala
Gooi die garam masalla heel laaste in.

BRON – Denver Petersen

Sa-eeda Daniels – For my cheese samoosas, I use Mozarella, cheddar and gouda, chopped spring onions.Freshly ground pepper, steers salt and a can of whole kernels with chopped dhania.

Foto:  Maryke Smit Robberts