CHANTELLE SE MAALVLEIS PILAF


CHANTELLE SE MAALVLEIS PILAF
Ek het 2 koppies gaar rys by die oorskiet kerrie maalvleis ingeroer. Lekker gebraaide aartappels en gekookte eiers bo op gesit en hier het n nuwe maaltyd. Ek gaan net n lekker groen slaai by dit maak .
Bron en foto: Chantelle Venter