CECILY SE THAILAND FRIED RICE-STIR FRY

CECILY SE THAILAND FRIED RICE-STIR FRYtested

CECILY SE THAILAND FRIED RICE-STIR FRY
Rede vir die naam is omdat Fried rice droog is en ek hou van n sousie.
Stap een:
Braai uie tamatie en stukkies hoender in die pan met n titsel olie
Voeg spices by soos bv knoffel,
rosemary,
peper,
sout,
origano,pietersielie en
BBQ seasoning van Cape herb and spice
Na alles lekker gebraai is voeg volgende sousie by. Ek doen sommer my eie sweet and sour sousie
Dit bevat:
Tamatiesous
Mrs Balls chutney
Chicken en BBQ marenade ( Weet nie of hy in SA beskikbaar is nie dit is n Heinz produk)
As jy van kos hou met n knyp in kan jy sweet chilly sous by voeg die hot ene.
Okay volgende stap.
Voeg die sous by die gebraaide ui,tamatie en hoender met spices in.
Voeg dan groente in. Ek het ertjies, wortels en koel in gevoeg. Ek het dit lekkerlik vir 5 min laat prit en toe die stoof af gesit. Groente hoef nie sag of dood gekook te word nie. Intussen kan jy jou rys gekook het sodra dit klaar is voeg dan rys by en sit die plaat op sy hoogste en roer alles deur sodat daar so fried geur deur kom nie heeltemal droog kook nie. Haal van plaat af en bedien in bakkie of bord. Kan n heerlike groen slaai saam bedien ook maar nie nodig nie.
Bron en fotos: Cecily Sangeres Baartman