WIT VERSIERING

tested
WIT VERSIERING
250g wit wooden spoon
500g icing
5ml kleurlose vanilla
Klits eers botter en vanilla saam.
Gooi koppie vi koppie icing by en klits vir so 10min.
Dit is lekker lig romerig en fluffy

Resep: Elsa du Plessis