VLEISROL OP DIE KOLE

vleisbrood op die kole1vleisbrood op die kole2tested

VLEISROL OP DIE KOLE
500 g maalvleis
1 gekapte ui
3 gekookte eiers
1 koppie gerasperde kaas
olive en knoffel speserye
sout en peper

Begin met laag maalvleis dan die lagie uie, dan die 3 eiers, gevolg deur die kaas en speserye en weer in laag maalvleis. Druk dan lekker stewig was. Sout en peper kan ook bygevoeg word.
In oond of op die vuur todat deur gaar is. Dop die bakkie om en sny dan die rol soos jy ‘n brood sou, sny maar in lekker dik skywe
n Lekker vleisrol wat bedien kan word saam met kapok aartappels of rys

NOTA:  Mens kan dit in die oond ook maak.. net so lekker

FOTO EN RESEP:  Odette Janco du Plessis