SAMP BAKE-STAMPMIELIE GEBAK

SAMP BAKE-STAMPMIELIE GEBAKtested
SAMP BAKE-STAMPMIELIE GEBAK
500 ml samp -stampmielies
7 ml sout
10 ml olie
250 gr spek gesnipper
250 gr sampioene opgesny
375 ml mayonnaise
1 houer room
1 koppie melk
1 pakkie wit/bruin uiesop
250 ml kaas gerasper
gemaalde swartpeper
Week samp oornag en kook baie sag. In die olie braai spek en sampioene tot bruin. Meng mayonnaise, room, melk, soppoeier, kaas in ‘n groot mengbak.
Voeg spek, sampioene en die stampmielies by.
Meng goed deur plaas in ‘n oondbak en bak vir 45 min tot 1 uur op 180ÂșC.
Mense moenie se ek het julle nie gewaarsku nie.
‘n mens kan bietjie ander spices ook insit as julle wil soos veggie spice van robertson en aromat.
Dis ontsettend lekker.
Resep: Karin Hurn