MAKLIKSTE FUDGE

VINNIGE FUDGE
MAKLIKSTE FUDGE

3 koppies sjokolade splinters
1 blik kondensmelk

Gooi beide bestandele in mikrogolf bak. Smelt 30 sekonde . Roer na elke 30 sekondes. Wanneer gesmelt, gooi in gesmeerde pan.
Laat afkoel in die yskas, in blokkies sny.

BRON: Riekie C Boshoff