LIZAAN SE VETKOEK

Lizaan se vetkoektested
LIZAAN SE VETKOEK

1 kg meel
1 pakkie gis
1 e sout
1 e suiker
90 ml smeer
1 t suurlemoensap
550 ml sterk louwarm water

Voeg alle bestanddele in bak. Voeg water by en knie baie goed (tot jou hande en bak skoon is)
Laat rys deeg
Knie af en maak koeke
Laat rys weer so effe
Bak in warm olie.

Resep: Lizaan Ras le Roux