KWEPERTERT

quince poedingtested

KWEPERTERT
Gooi groot bottel ingelegde kwepers (mayofles) in tertbak. Gooi bietjie van die sous af.
Strooi 2 eetlepels suiker plus klontjies botter bo-oor. Gooi dan die volgende mengsel bo-oor. Gemeng:
1 koppie room
2 eetlepels meel
3 eetlepels suiker
1 teelepel koeksoda opgelos in klein bietjie melk.

Bak tot bruin . Ongeveer 1 uur by 180°C.
Bron: Hildegard Barry
Foto: David Lebovitz