KERRIE EN SPRUIT UIE BROOD


KERRIE EN SPRUIT UIE BROOD
Baie maklik…gebruik net n standaard wit brood resep met 2 teelepels kerrie poeier by die gesifde droe bestandele
Voeg 3 eetlepels heuning en 2 eetlepels bruinsuiker by die lou warm water.
Snipper fyn spring onion en in die droe deel nadat dit met die lou water gemeng is.
Bak teen 180 vir 40 minute en dan rasper jy kaas bo op en bak nog 5 minute.
Voila!
Sit sommer een tEelepel gemmer ook in die droe bestandele.
HIER IS ‘N BROOD RESEP
http://www.foodloversrecipes.com/2017/07/myers-se-witbrood/
BRON EN FOTO: Marius Stragen Vd Walt