HOENDERLEWERTJIES VIR BRAAI

hoenderlewertjies vir braaitested
HOENDERLEWERTJIES VIR BRAAI
Vir die van julle wat van hoenderlewertjies hou hier is nog n lekker braai reseppie
2 eetlepels sweet chillie sous ( wellington)
1 eetlepel perske blatjang
1 teelepel sojasous
1 telepel swartpeper
2 eetlepels suurlemoensap.

Roer alles saam en sit oor lewers.
Dan roer jy lewer daarin en laat staan totdat jy dit braai op kole.

Resep en foto: Ronel Muller Thoma‎