HEERLIKE HOENDER ROL

HEERLIKE HOENDER ROLtested
HEERLIKE HOENDER ROL

‘n rol deeg (gekoop)
Smeer jimmy steakhouse sauce of Bbq sauce op oop deeg
Smeer tamaties sous bo op
Voeg fyn gesnyde hoender no op
Repies uie
Gesaperde kaas
Pietersielie
Rol deeg op sny in skywe sit op gesmeeede pan bsk 220 vir 15 minutr

Bron: Emma Beetge