CRUSHED NOUGAT COCKTAIL


CRUSHED NOUGAT COCKTAIL
2 koppies ys
1 koppie (of volgens smaak) Sally Williams nougat
1/5 koppie (of volgens smaak) Nachtmusik
1/5 koppie melk
Gooi ys en melk in blender en verwerk.
Wanneer ys en melk, roomyserig lyk, gooi res van bestanddele by. Verwerk en bedien! Baie yummy!! En nie so swaar en soet soos dom Pedro’s nie!!
Bron: Annalize Momberg