CHANTELLE SE HOENDER PASTA VIR EEN PERSOON

chantelle se hoenderpasta vir een persoon
CHANTELLE SE HOENDER PASTA VIR EEN PERSOON
hoenderborsie, in blokkies gesny
rooi en groen soetrissie, gekap
knoffel en gemengde kruie
sout na smaak
gaar pasta
1 blik mielies
1 koppie vars room

Braai die hoenderblokkies in botter.
Voeg die rooi en groen soetrissie by.
Ek het knoffel en gemengde kruie ook by gegooi.
Geur met sout na smaak.
Voeg die gaar pasta en mielies by, asook die vars room.
Vinnig, maklik en lekker.

Bron en foto: Chantelle Venter