CELESTE SE HEERLIKE BEES OONDGEREG



CELESTE SE HEERLIKE BEES OONDGEREG
Het my kookvleis van die been afgehaal.
Uie gekap, wortels gekap, pampoentjies gekap en aartappels en blomkool.
My uie en vleis eerste gepak en speserye gegooi toe pak ek my groente bo-op mekaar.
+- 500 ml water of net dat jou vleis en uie bedek.
Toe gooi ek Knorr se Beef strogenhoff net die poeier bo oor.
Bak vir ‘n uur, toe gooi ek ‘n halwe pakkie bruin uie sop oor om die water net lekker dik te kry.
En nog ‘n uur in die roasting pan.
En 10 min onder die grill of tot aartappels lekker bruin bak.
Bobs your uncle…
Resep en foto: Celeste Van Vuuren
Tweede foto: Foto: Frances Smith