AARBEI FUDGE

aarbei fudge
AARBEI FUDGE

500 g aarbei versiersel
1 sakkie wit sjokolade splinters of 2 groot milky bars
Berei pan liggies met cook a spray te spuit.
Oor dubbelkoker, smelt sjokolade.
Wanneer gesmelt, verwyder van hitte en roer aarbei versiersel in ,
Versprei egalig in pan en plaas in yskas om te stol vir 40 minute.
Sny in blokkies.

Bere in yskas in lugdigte houer vir tot week.

BRON: Riekie C Boshoff