VIS EN GROENTE GEBAK

VIS EN GROENTE GEBAKtested

VIS EN GROENTE GEBAK

Kook patats op en sit onder in bak. Kook en ontgraat vis en vlok bo oor. Sit Gemengde groente wat bietjie gekook is in soutwater oor vis en patats. Maak n witsous. Strooi ‘n pakkie chille chips bo op groete en gooi dan witsous bo op en weer beef chips bo op en gerasperde kaas. Bak in warm oond. Heerlik.

Foto en resep geplaas deur Ronel Muller Thoma