VERUSCHKA SE SUURLEMOEN KAASKOEK


VERUSCHKA SE SUURLEMOEN KAASKOEK
1 blik kondensmelk
2 bakkies plein roomkaas
1/2 koppie suutlemoen sap
Tennis beskuitjies
Margarine 2 tbls
Maak die tennisbeskuitjies fyn
Smelt die margarine en meng met beskuitjies
Druk in bodem van bak
Meng die kondensmelk en suurlemoen sap saam
Voeg dan bietjie vir bietjie by die roomkaas
Giet uit bo op tennis beskuitjies
Sprinkel bietjie beskuitjies bo-oor vir versiering en plaas in yskas vir 2 ure
BRON EN FOTO: Verushka Swart