SPICY SHERYL’S RICE

SPICY SHERYL’S RICE
SPICY SHERYL’S RICE

Ons gooi olyfolie in n pot.
Dan voeg jy by uie, green peppers en wat jy ook voor lus is of net uie en spicy speserye soos Chilli Beef Aromat
Braai die uie saam met al die speserye en dan gooi jy die rou rys by en braai alles in die olyf olie
Sodra alles mooi bruin gebraai is gooi ons water by saam met Spice for Rice en los om gaar te kook
BRON – KOOS VAN DER MERWE