RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS

karamelsoustested
RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS
2 pakkies bruin uiesoppoeier
2 pakkies wit uiesoppoeier
2 pakkies sampioensop
1 pak 500 g bruismeel
1 pak 500 g bistopoeier
Sit al die bestanddele in bak, meng goed met vurk.
Bere in glas bottel toedraai een kan net in kas gehou word waar koel is hou tot jaar
Hierdie sous hou aangemaak in yskas tot oor week.
Gebruik 2 tot 3 lepels vol in kos – jy kan dit soos witsous gebruik en sampioene braai, maak sous aan met room. Gebruik ook op steak onthou nie te veel sous word baie dik.
Dit kom jare saam met ons familie
Hoop jy hou daarvan – geniet.

RESEP: Bassane Paine