MELKTERT SONDER KORS


MELKTERT SONDER KORS
30 ml botter gesmelt
1 koppie suiker
4 koppies melk
5 ml vanielje
4 eiers se gele
Klits alles saam
Meng die volgende:
1 koppie meel
5 ml bakpoeier
Knippie sout
Meng die melkmengsel by die meelmengsel
Klits eierwitte styf en roer laaste in.
Stel die oond op 180ÂșC en bak 25 – 30 min. Laat afkoel strooi kaneel oor.
Bron: Andre Adriaan Esterhuizen