ENGELA SE KORSLOSE SOUTTERT

Bully Beef Pietested
ENGELA SE KORSLOSE SOUTTERT
1 blikkie boelie bief
1 teelepel pietersielie (gekap of gedroog)
1 teelepel koekmeel
3 eiers
1 teelepel fyn gekapte uie
¼ pond kaas ( ek gebruik 2 koppies)
½ teelepel mosterd
1 koppie melk

Meng alles saam. Skep in ‘n oondvaste glas bak . Bak tot ligbruin in matige oond. (180ºC)
Resep: Engela van Eeden
Foto: Sonja Young