ELSIE SE KOOLSLAAI



ELSIE SE KOOLSLAAI
Halwe middelslag kopkool, fyngekerf
1 blik pynappelstukke
1 pakkie jelliepoeier (ek verkies enige geel geur, die groen ene is net té groen)
kwart blikkie kondensmelk
250 ml mayo
Meng alles goed.
Kan tot week in yskas gebêre word.
RESEP: Elsie Venter