CHAKALAKA-EN-KAASBROODJIES

tested
CHAKALAKA-EN-KAASBROODJIES
Resep en foto: Louiza Nimmo
FOOD LOVERS RECIPES
Klaar gekoopte deeg
1 blikkie Chakalaka
Gerasperde kaas

Maak klein balletjies, druk dit plat.
Smeer Chakalaka bo-oor en strooi kaas oor.
Bak in voorafverwarmde oond teen 180°C vir ongeveer 15 tot 20 min.