7DE LAAN SE PAMPOENKOEKIES


7DE LAAN SE PAMPOENKOEKIES
2 koppies gaar pampoen fyn gemaak
Meng met 125 ml koekmeel en 5 ml bakpoeier, knippie sout, knippie kaneel, 2 eiers, 5 ml suurlemoensap
Toe verander ek hom hier en bak hom in my muffin pannetjie 30min by 180 grade C
En maak ‘n sousie soos volg
Kook saam 160 ml suiker, 5 ml botter, 80 ml water
Meng 40 ml melk, 10 ml maizina, 2 ml vlapoeier en gooi by en kook tot dik!
Gooi oor pampoen muffins as hulle uit die oond kom!!
In die 7de laan boek braai hulle lepels vol in vlak olie en Bedien met kaneel suiker!!
FOTO: Carrie Segar Malan