VERSKEIDENHEID GROENSLAAI IDEES


GROENSLAAI IDEES
Anne McEvedy: English spinach , roasted pumpkin, feta/goat cheese pine nuts and beet root , balsamic vinegar dressing
Lisbe Meiring: My vriendin maak die lekkerste slaai met gesnyde blaaislaai, blokkies gesnyde kaas (waarvan jy ookal hou, geelkaas), blikkie mielies, blikkie ingelegde nartjies, meng alles saam met mayoinasse en sit geur middel by soos nodig – dit is heerlik!
Antoinette Dos Ramos: In n platterige bak sit baba spinasie of gemengde blare sprinkel n blik ertjies bo op, sprinkel feta, rof gebreek of gekrumel bo op. Maak n viniagrette 5 eetleepels olyf olie, drie eetlepels suurlemoen, sout en wit peper na smaak. Dit is baie lekker
Liezl Robbins: Mango en gekookte eier in ‘n groenslaai klink weird maar dis lekker!
Hermien Van Rooyen: Babaspinasieblare, halwe of kwarte gekookte eier, klein blokkies cheddarkaas, pers ui, tamatiewiggies. Strooi gekerfde biltong oor.
Rita Van Loggerenberg Zaayman: Ek sit verskillende kaas aarbeie en biltong in
Suemeria Nel: Klink net so lekker, Brewers sit ook aarbeie en wortels en druiwe in… Great idee thanks
Jacqui Gericke Groen peper, baby marrows, avocado & pynappel met Knorr French salad dressing – heerlik!
Charlene Erasmus ‘n lekker slaai met ‘n verskil, lekker wartlemoen in blokkies gesny, feta kaas, dun repies pers ui, cashew neute vir “crunch” maak sousie met bietjie olyf olie, balsamiese asyn, sout en peper na smaak, so knypie mosterd werk ook lekker gooi oor en geniet,
Susan Norval Heerlike spinasieslaai. Spinasie, krakerig gebraaide spek, gekookte eiers, rooi ui, bietjie vars knoffel, suurlemoensap en olyfolie…………heerlik!!!
Heibre Schronen
Vars pynappel in blokkies
• Gekrummelde bloukaas
• Croutons
As julle van slaaisous hou,
Probeer gerus Inma Paarman se Honey en Mustard slaaisous dit is heerlik – Deur Adéle Lintvelt Grobler
Heibre Schronen
Ertjieslaai; blare, net gaar ertjies, rou uie ringetjies gesny, Hard ekookte eiers, ringetjies gesny, klam aan met mayo. sout en peper na smaak. Dis n lekker slaai! Vinnig en maklik. – Deur Nelia Jacobs New
Heloise Rijke
2 Butter Lettuces, 2 baby cucumbers, 1 Avo, small packet frozen Petit Pois – Microwaved and left to cool, finely chopped mint. Dressing: Lemon Juice, Honey, Olive Oil, salt & pepper to taste. Tastes divine!