TENDERISED STEAK MET SOPPOEIER

TENDERISED STEAK MET SOPPOEIER
(getoets – baie lekker)
Braai 1 of 2 uie en sampioene tot sag
Sprinkel die helfte van 1 pakkie Bruin uie soppoeier (droog) onder in kaserol
Plaas die steak bo-op
Gooi uie en sampioene oor
Sprinkel res van soppoeier bo-oor
Sprinkel half koppie water oor alles
Sit deksel op en bak by 180º vir
20 min – medium gaar of
35 min – well done
RESEP: Sonika du Plessis