PIETA SE GEROOKTE VARKRIBBETJIE


PIETA SE GEROOKTE VARKRIBBETJIE
Soooo, ek het vandag ‘n ontbeende varkribbetjie gerook😉. By gebrek aan een van daai fênsie rokers moes my nr 20 swartpot maar verbykom! Foelie onderin met saagsels, 3-poot met roostertjie op en vleisie op die rooster met gewone speserye ingevryf, geen suiker nie. Toe deksel op en 4 ure later is ons klaar. 👍 Om die bome te spaar het ek ‘n gasbrander gebruik, reguleer ook die temperatuur makliker. 😉
Foto en resep: Pieta Van Der Walt