MARIE SE PLAT AARTAPPELS

Marie se plat aartappelstested

MARIE SE PLAT AARTAPPELS

Aartappels sag gekook,
bietjie gedruk met masher,
sout en peper en bietjie botter ,
gerasperde kaas bo oor.
Bak in oond tot kaas gesmelt het.

Resep en foto: Marie Rheeder Troskie