LISA SE WITBROOD


LISA SE WITBROOD
2,5 kg koekmeel
2 pakkies achor yeast(groen)kitsgis
2 eetlepels sout
Meng in 2 liter warm water in 1 eetlepel olie en ‘n eetlepel asyn.
Voeg dit stadig by jou koekmeel, gis en sout en meng goed deur.
Deeg moet nie te nat wees nie, knie vir – 10 min, maak goed toe en laat rys op ‘n warm plek.
Knie af, deel deeg in jou panne en laat weer rys.
Bak vir – 55 min op 180 ÂșC
FOTO EN RESEP: Lisa Volbrecht