HETTA SE SOETTAND

 

2016-01-07-hettasesoettandtested

HETTA SE SOETTAND

Pak sjokolade van jou keuse in gespuite/gesmeerde oondbak,
Pak marshmallows bo op,
Sprinkel met neute van jou keuse (opsioneel),

Bak in oond op 180 vir omtrent 15-20 min (tot goudbruin en sjokolade gesmelt),
haal uit….wag….moenie jou mond brand soos ekke nie.

Foto en resep:   Mariette Heydenrych-Kotze