VLAKOEKIE VULSEL Hier is ‘n vulsel wat my ma altyd gebruik het vir haar vlakoekies. 250 g margarien 500 g versiersuiker 2 eetlepels kondensmelk 1 tot 2 teelepels vanilla geursel
Room alles goed saam. Bron: Ria Crouwcamp-Jacobs