TAKBOK-KOEKIES


TAKBOK-KOEKIES
1 pak milk arrowroot biscuits (of enige wat in daai shape is),
Nutella of chocolate frosting
1 pak tiny teddies vir die antlers
1 pak strawberries and cream lollies vir die neus
1 pakkie chocolate chips vir die oe
smeer die nutella/chocolate frosting op die koekie en rangskik die res om die reindeer te vorm.
Resep en Foto: Sandre Macleod