PETRE SE BEEF WELLINGTON

PETRE SE BEEF WELLINGTONtested
PETRE SE BEEF WELLINGTON
Beef Wellington met peper sous, aartappel wedges en slaai
1 biefstuk dun gekap
Gerookte spek
Sampioene
Uie
Grofgemaalde swartpeper
Sout
1/2 rolletjie skilferkorsdeeg

Braai uie en gekapte sampioene, sout en grof gemaalde peper tot uie deurskynend is. Rol helfte van rolletjie skilferkorsdeeg effens uit … Le 4 repe gerookte spek op deeg. Plaas platgekapte biefstuk (ek gebruik tenderised steak) op spek. Skep die sampioenmengsel op die biefstuk …. Rol die biefstuk in n rol … Vou die repe spek oor die biefstuk … Bedek die biefstuk met die skilferkorsdeeg … Smeer met eier en melk mengsel … Bak @ 180oC vir 30 tot 45 minute.
BRON – PetrĂ© Van Jaarsveld