MARYNA SE GEKOOPTE HOENDER KONKOKSIE

 

2015-12-10-marynasegekooptehoenderkonkoksietested

MARYNA SE GEKOOPTE HOENDER KONKOKSIE

Nie lus vir kosmaak nie konkoksie.

1 gaar PnP hoender .
Sny hoender in stukkies , braai uie,mushrooms en groenpeper,
Voeg hoenderstukkies en ertjies by en gebruik ‘n pakkie hoenderroomsop en melk en vars room indien jy room wil byvoeg.
Ek het so 4 eetl witwyn oog bygevoeg terwyl ek uie gebraai het.
Bedien saam lint pasta. Sprinkel vars parmesan kaas oor 🍴

Resep:  Maryna Kruger