MARIAN SE LAMB SHANKS

2015-12-08-marianselamshankstested
MARIAN SE LAMB SHANKS

Gooi speserye en sout oor
Rol in meel
Braai in bietjie olyfolie tot geseel
Sit n gesnyde ui in
Sit so paar gesnyde wortels in
Gooi so kwart koppie Wocestersous oor
N eetlepel of twee balsamic vinegar
Kwart koppie tamatiesous
Halwe bottel wyn.
Sit deksel op en sit in oond vir 3ure
Hou net dop na so uur en half ek moes nog bietjie water bygooi.
Haal uit en geniet

Resep en foto:  Marian van Deventer