KERRIE HOENDERSLAAI MET PERSKOOL

kerrie hoenderslaai gideontested
KERRIE HOENDERSLAAI MET PERSKOOL

lekkerligte gesonde middagete

kerrie hoenderslaai
sous
1 ue in gehalfeerde ringe gesny en gebraai in n bietjie olyfolie waarby een koppie mayonaise en driekwart koppie plain jogurt en n teelepel kerrie gevoeg is laat dit afkoel

slaai
500g gaar hoender in blokkies gesny
1/4k pers kool wat desnipper is
2 stele seldery wat gekerf is
voeg alles saam in n slaaibak
skep n porsie slaai in n bord en skep van die sous daaroor en geniet

Bron:  Gideon Louw