HONEYED CHICKEN TAGLINE


HONEYED CHICKEN TAGLINE
Uie,
2 garlic cloves,
1eetl Moroccan spice,
2 eetl heuning,
2 eetl suurlemoen sap,
150ml chicken stock,
50g rosyntjies,
Coliander leaves bo-op. Verbruin hoender en hou eenkant.
Meng die res van die bestandele saam gooi in pan en skrap al die lekkerte onder in pan los.
Plaas hoender terug en bedek.
Bak in oond teen 180°C tot gaar.
RECIPE: CAPE & HERB SPICE
FOTO: Elizabeth Haupt