GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI

2015-12-30-gideonsegemengdekoolslaaitested
GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI

Gekerfde rooikool
Stukkies kropslaai
Greenpepper in blokkies gesny
Gekapte seldery
Fetakaas in blokkies gesny
Meng alles in n slaaibak

Sous :
1/2k olyfolie
1T Growwe sout
1/4t swart peper
1t mosterd
1t heuning
1e rooiwynasyn
1/2t origanum en mixed herbs
1e gerasperde rooi uie meng alles goed in n sousbakkie
Sprinkel oor jou slaai as jy opgeskep het

Resep:  Gideon Louw