GERTRUIDA SE RYSSLAAI


GERTRUIDA SE RYSSLAAI
1 en half koppie rou rys … kook gaar hou warm
1 en half koppie ingelegte perskes in blokkies
1 greenpepper in blokkies gesny
1 groot ui in blokkies gesny
1 koppie rosyntjies
roer dit in warm rys…
Kook 1 en half koppies kook olie
2 eetlepels heuning
2 eetlepels suurlemoen
gooi dit warm in rys en roer..
Laat staan tot afkoel en plaas in yskas
kan vir 3 dae gebruik word

Bron:  Tannie Gertruida Blom