GEROOKTE RISSIE BLATJANG

tested

GEROOKTE RISSIE BLATJANG
60 ml wit wyn asyn
1 groot blik appelkoos of perske konfyt (fyn)
8 habenero rissies fyn gekap met pitte en al vir ekstra byt
5 ml gerookte paprika
5ml paprika
2 fyn knoffel huisies
Meng die asyn en konfyt tot ‘n gladde pasta. Voeg res van bestanddele by en meng goed deur. Plaas in gesteriliseerde bottels en laat in donker kas staan vir ‘n week. Gaan goed met enige dis.

Resep:  Franco Dippenaar